Brandpunt: Rentekoerse bly onveranderd.
19 November 2026: Rentekoerse bly onveranderd. Die saak teen twee verdagtes in die Tembisahospitaal-korruspiesaak uitgestel tot Februarie 2027. Swaar reën in Limpopo kan die beskikbaarheid van aartappels beperk, en verdere prysstygings tot gevolg hê.