Brandpunt: SAOG-beraad begin in Durban
17 Augustus 2026: Sleutelkwessies onder die loep by beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenkap. Vusimusi Cat Matlala beantwoord vrae by Madlanga-kommissie oor sy verhouding met senior polisielede. Navorsing verskaf insig oor hoe kykers stroomdienste ervaar.
