Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Sneeu veroorsaak ontwrigting in verskeie provinsies

Brandpunt: Sneeu veroorsaak ontwrigting in verskeie provinsies

Kategorie: Brandpunt2026-08-10

10 Augustus 2026: Kenners sê misdaadintelligensie-operasies moet versterk word in bendegeteisterde gebiede ná nóg ‘n naweek van massaskietvoorvalle. Sneeu sak uit oor dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat. Vroueveldwagters in die Tuinroete Nasionale Park wys dat natuurbewaring nie meer ‘n beroep is wat deur mans oorheers word nie.