Brandpunt: Toename in seelewe in beskermde marienegebied naby Umkomaas
7 Augustus 2026: Die plaslike verkiesingsdatum is amptelik geproklameer. ‘n Toename in seelewe word bespeur by die Aliwal-sandbank naby Umkomaas. Namakwaland se veldblomme staan in volle prag.
