Brandpunt: VSA keur talle voornemende Afrikaner-vlugtelinge se aansoeke af
14 Julie 2026: Moenie oorhaastig wees nie – VSA keur talle voornemende Afrikaner-vlugtelinge se aansoeke af. Die geskorste generaal-majoor Feroz Khan se mediese toestand nog onduidelik ná die beweerde aanslag op sy lewe. Die veiling van ‘n reuse dinosourus fossiel ontketen ‘n debat tussen wetenskaplikes en privaat versamelaars.
