Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Vusimusi Cat Matlala sal nie meer vir die staat getuig nie

Brandpunt: Vusimusi Cat Matlala sal nie meer vir die staat getuig nie

Kategorie: Brandpunt2026-07-13

13 Julie 2026: Advokaat Andrea Johnson is glo te siek om voor die Madlanga-kommissie te getuig. Vusimusi Cat Matlala verwerp sy voorgestelde vonnis, en sal nie meer vir die staat getuig nie. Sokkergemeenskap, familielede en vriende treur ná die dood van die Bafana Bafana-sokkerster, Jayden Adams.