Collins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons stop in Pole vir ’n donker rogsuurdeegbrood met kanapki (kaassmeer).