Skip to content

POTGOOISNITTE

Bring warmte en hoop hierdie winter

Bring warmte en hoop hierdie winter

Kategorie: Binnekamer2026-06-07

Die winter bring nie net koue dae nie, maar ook ’n geleentheid vir gemeenskappe om warmte en hoop aan mense in nood te bring. Ds. De la Harpe le Roux van Towers of Hope in Bloemfontein vertel van die Winterhoop-projek.