Skip to content

POTGOOISNITTE

Bybelse taal in vandag se taal

Bybelse taal in vandag se taal

Kategorie: Binnekamer2026-10-11

Prof. Ernst Kotzé, taal- en vertaaldeskundige, praat oor die invloed van Bybelse taal op ons alledaagse taalgebruik. Ons gebruik elke dag uitdrukkings sonder om te weet waar dit vandaan kom. Party van die woorde en frases wat so deel van ons alledaagse taal geword het, het hulle oorsprong in die Bybel.