Cantona James en Franka Kirby
Ons het Cantona James veral leer ken in die trefferreeks, Spinners. Nou speel hy en Franka Kirby van Mince jou hare en Wyfie-faam saam in die nuwe telenovela, Die Toring. Blaine het met dié twee talentvolle akteurs gesels.
