Cape Town Opera se Romeo en Juliet
Ná ‘n suksesvolle toer van Cape Town Opera se PORGY AND BESS in onder andere Parys, Berlyn en Dortmund, is die geselskap terug in Suid-Afrika. Hulle is oorgehaal vir ‘n speelvak van Charles Gounod se ROMEO EN JULIET. Terrance April gesels met die artistieke direkteur van Cape Town Opera, Magdalene Minnaar.