Hulle het tien jaar gelede Suid-Kaap toe getrek, maar reis steeds die land vol om musiek te maak. Vernette en Marius Wessels van die Coffee Snobs en hulle orkes kuier saam met ons.