Skip to content

POTGOOISNITTE

David Attenborough word 100: Die stem wat die wêreld geleer het om na die natuur te luister

David Attenborough word 100: Die stem wat die wêreld geleer het om na die natuur te luister

Kategorie: Op en Wakker2026-05-08

Van die diepste oseane tot die laaste oorblywende wildgebiede, Sir David Attenborough het vir miljoene mense gewys hoe mooi én broos ons planeet is. Dié Britse natuurkundige en omroeper vier vandag sy 100ste verjaardag. Hy het destyds aan die BBC vertel dat hy heel toevallig in televisie beland het.