Skip to content

POTGOOISNITTE

Die ATKV by die Woordfees

Die ATKV by die Woordfees

Kategorie: Op en Wakker2026-10-08

Angie Gallagher van die ATKV is hier by ons. Sy is elke dag op haar pos by die RSG en ATKV-vierkant, agter die US-museum op Stellenbosch. Sy vertel wat hulle alles by die Woordfees doen.