Skip to content

POTGOOISNITTE

DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 11

DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 11

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-04-16

Speurder Bart Vorster ondervra vir Lisa Bonnet oor die lyk wat in die dam gevind is. Dis duidelik dat hy dink ’n misdaad is daar gepleeg. Anna McLean van die perdeplaas, Wolfgang en David wag by die hospitaal vir nuus oor Lucian.