Skip to content

POTGOOISNITTE

DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 38

DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 38

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-05-25

Robert probeer sy idee van grootskaalse ontwikkeling in die vallei aan Regardt verkoop. Bart vind uit daar was ‘n inbraak by die kelder, en by die skool ontmoet hy iemand wat hy dadelik op sy verdagtelys sit.