Skip to content

POTGOOISNITTE

DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 44

DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 44

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-06-02

Amanda kry vir Amelia om haar te help met Wolfgang se laaste wens. Amelia en Regardt het ‘n idee oor hoe Delia vir Cindy kan uitoorlê. Nou moet hulle vir Delia oorreed om te doen wat nodig is vir hulle plan om te werk.