Melodie van Brakel, die bestuurshoof van The Cradle of Hope, praat oor hoe Die Kinderfonds die organisasie help, maar maan die publiek om ook hulle donasies te maak.