Die stem van Gereformeerde Afrika
Ds. Daniel de Wet, ‘n predikant is sinodale diens, vertel van die vergadering van Algemene Sekretarisse van Gereformeerde Kerke uit agt Afrikalande, wat onlangs in Kemptonpark byeengekom het vir die jaarlikse vergadering van die Reformed Family Forum.
