Skip to content

POTGOOISNITTE

Die vrou by die put

Die vrou by die put

Kategorie: Binnekamer2026-08-09

Ds. Nadia Muller van Simondium Familiekerk gesels op Vrouedag oor ‘n vrou wie se naam ons nie ken nie. Dis die vrou by die put, en wat ons vandag in ons eie konteks van haar kan leer.