Skip to content

POTGOOISNITTE

Dis ABC soos jy hom nog nooit gehoor het nie!

Dis ABC soos jy hom nog nooit gehoor het nie!

Kategorie: Op en Wakker2026-10-22

Hy is ’n sosialemedia-sensasie, wie se liedjies deur miljoene mense gekyk en geluister word. Wanneer hy by skole optree, dans en jil die kinders. Hy leer hulle die alfabet in Afrikaans soos nog niemand voor hom nie, en hy noem die liedjie, Gunsteling. Ons praat natuurlik van Keith Juluka. Daar het onlangs ook ‘n boek verskyn na aanleiding van Keith se liedjie. Die boek se naam is ook Gunsteling.