Skip to content

POTGOOISNITTE

Doen jou eie ding 19 Mei 2026

Doen jou eie ding 19 Mei 2026

Kategorie: Doen jou eie ding2026-05-19

’n Bordspeletjie, gemaak van ’n pizzaboks, wat aanvanklik by ’n markdag verkoop is, het gegroei tot ’n nasionaal verspreide produk, wat daarop gemik is om een van Suid-Afrika se uitdagings, finansiële geletterdheid, aan te pak. Liesl Peyper praat met die mede-ontwikkelaar van die speletjie, Danei Rall.