Skip to content

POTGOOISNITTE

Dr. Daniel Shayesteh oor die Kerk in Iran

Dr. Daniel Shayesteh oor die Kerk in Iran

Kategorie: Binnekamer2026-07-05

Dr. Daniel Shayesteh is ‘n internasionale spreker, skrywer en evangelis van Iran. Hy het, nadat hy intens betrokke was by Islam, ‘n nuwe rigting ingeslaan toe hy die Christelike geloof aangeneem het. Hy gesels oor die Kerk in Iran vandag, en die oorlog.