Ds. Heinrich Niehaus van Laingsburg vertel van sy deelname aan ’n skaaptrek in die Laingsburg-omgewing, en hoe dit sy verstaan van herder wees in die gemeente verander het.