Ds. Theuns Smit van die Hervormde Kerk in Pretoria, vertel hoe hy sy skouer gebreek het toe hy tydens sy voorbereiding vir die Munga-fietswedren met sy fiets geval het.