Ds. Janlu Kuyler van Robertson Moedergemeente in die Wes-Kaap praat oor die emosionele nadraai van die vloedskade wat in Mei plaasgevind het.