Skip to content

POTGOOISNITTE

Fietsry maak ’n verskil in die samelewing (Deel 2)

Kategorie: Intussen 2026-11-16

Die Change a Life Cycle Tour het sedert 2008 sowat R90 miljoen ingesamel vir projekte wat misdaad probeer bekamp en jong mense nuwe geleenthede bied. Hoe verseker ’n mens dat hierdie geld werklik ’n blywende verskil maak? En hoe lyk die impak in die gemeenskappe wat daarby baat? Ursula du Plooy, die stigter van Change a Life en direkteur by die JSE, gesels met ons.