Dr. Diederick Basson, Argiefbestuurder van die NG Kerkargief op Stellenbosch, vertel van die gebedsgeleentheid by die Parlement wat gehou is vir die munisipale verkiesing.