Skip to content

POTGOOISNITTE

Geestesgesondheid: Die kuns van rus

Geestesgesondheid: Die kuns van rus

Kategorie: Geestesgesondheid2026-10-27

27 Oktober 2026: Siegfried Louw is ’n gestalt-praktisyn. Hy verduidelik wat gebeur as jy nooit afskakel nie, en die verskil tussen emosionele, fisiese en geestelike rus.