Skip to content

POTGOOISNITTE

Geestesgesondheid: Die toksiese dans – Empaat vs Narsis

Geestesgesondheid: Die toksiese dans - Empaat vs Narsis

Kategorie: Geestesgesondheid2026-11-10

10 November 2026: Dr. Gustav Gous het sy loopbaan en kundigheid gewy aan emosionele intelligensie en die fyn dinamika van interpersoonlike verhoudings. Hy gesels met Lizelle de Bruin oor die ‘toksiese dans’ tussen die empaat en die narsis, die waarde daarvan om gesonde grense te stel en jouself te handhaaf, en hoe dié nuwe bewuswording kan bydra tot emosionele, sielkundige en geestelike herstel.