Skip to content

POTGOOISNITTE

Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou

Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou

Kategorie: Geestesgesondheid2026-07-28

28 Julie 2026: Johan van Lill praat met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die belangrikheid van veilige verhoudings binne gesinne. Hulle praat oor sosiale media, afknouery, emosionele verbinding en waarom ouers reeds voor die tienerjare moeilike gesprekke moet begin.