Skip to content

POTGOOISNITTE

Geslagsgebaseerde geweld: Tears sê regering sloer met nasionale aksieplan

Geslagsgebaseerde geweld: Tears sê regering sloer met nasionale aksieplan

Kategorie: Op en Wakker2026-06-02

Suid-Afrika se stryd teen geslagsgebaseerde geweld is weer in die kollig ná die Tears-stigting die regering daarvan beskuldig het dat hy voete sleep met die inwerkingstelling van ’n nasionale aksieplan. Tears sê die stelsel faal slagoffers op elke vlak – van polisiëring tot howe en ondersteuning. Ons praat met Celeste Louw, die hoofbestuurder van Tears, oor die pad vorentoe.