Skip to content

POTGOOISNITTE

Gesondheid: Nuwe blitstoets vir BRCA-kankergene

Kategorie: Gesondheid 2026-11-25

25 November 2026: Het jy geweet dat jy danksy ‘n bekostigbare blitstoets vir die BRCA-kankergene, nou binne ‘n uur kan uitvind of jy ‘n draer van dié gene is, en dat kankerspesialiste die beplanning van jou behandeling daarvolgens kan begin. Mari Hudson praat met ‘n onkologiechirurg oor dié nuwe toets en die stappe van behandeling.