Skip to content

POTGOOISNITTE

Gesondheid: Statiene; Familiële Hipercholesterolemia

Kategorie: Gesondheid 2026-10-21

21 Oktober 2026: Kan statiene help om die risiko vir ‘n hartaanval op ‘n jong ouderdom te verlaag? Kan Familiële Hipercholesterolemia nou meer doeltreffend behandel word as ‘n dekade of drie gelede? Mari Hudson praat met ‘n mediese spesialis en kenner van lipied- en cholesterolmetabolisme.