11 November 2026: Wat gebeur in jou brein wanneer jy Tik gebruik? Kan die paranoia en psigoses omgekeer word? Mari Hudson gesels met ‘n psigiater oor die uitwerking van Tik op jou brein.