Gesondheid: Tipe 1 Diabetes (Deel 3)
Hoe kry tennisster Alexander Zweref dit reg om met tipe 1 diabetes op die heel hoogste vlak tennis te speel? Hoekom moet jou bloedglukose nie te hoog of te laag wees nie? Marí Hudson praat met dr. Marius Wasserfall, ‘n internis by Panorama Mediclinic, in die derde en laaste episode in die reeks oor tipe 1 diabetes.
