Skip to content

POTGOOISNITTE

Gesondheid: Tipe 1 Diabetes

Gesondheid: Tipe 1 Diabetes

Kategorie: Gesondheid2026-05-20

20 Mei 2026: Is insulien in enige ander vorm as ‘n inspuiting beskikbaar vir tipe 1 diabete? Hoe werk ‘n insulienpompie en hoe effektief is dit? Hoe kan glukose sensors op die vel help om diabetes beter te beheer? Marí Hudson praat met dr. Marius Wasserfall, ‘n internis by Panorama Mediclinic, in die tweede episode in die reeks oor tipe 1 diabetes.