Skip to content

POTGOOISNITTE

Groeipyne: Die kombuis is ‘n uitstekende leerskool

Groeipyne: Die kombuis is 'n uitstekende leerskool

Kategorie: Groeipyne2026-10-22

22 Oktober 2026: Ons leer gewoonlik by ons ma’s, oumas en tannies hoe om kos voor te berei. Ankie Niesing is ’n voormalige Verbruikerstudieonderwyser, en bied kooklesse vir kinders aan. Sy glo kook is ‘n vaardigheid wat vele voordele inhou, en wat kinders kan help om gesonder eetgewoontes te kweek.