Skip to content

POTGOOISNITTE

Hantavirus op see: Moet plesiervaarte ons bekommer?

Hantavirus op see: Moet plesiervaarte ons bekommer?

Kategorie: Op en Wakker2026-05-07

Daar is iets aan ’n plesiervaart wat vir baie mense voel soos die ideale blaaskans – oop water en ’n gevoel van veiligheid ver van die alledaagse wêreld. Maar wat gebeur wanneer daardie geslote ruimte self die bron van ’n ernstige uitbreking word? Die Wêreld-gesondheidsorganisasie sê Hy is bekommerd oor ’n toename in ernstige respiratoriese siektes aan boord van internasionale passasierskepe. Ons praat hieroor met prof. Jantjie Taljaard, hoof van infeksiesiektes by Tygerberg Hospitaal en die Universiteit Stellenbosch