Albé Grobbelaar praat oor die lewe en loopbaan van die gerekende fotograaf en musikant, Linda Eastman. Sy was veel meer as net die vrou van die Beatle, Paul McCartney.