Historiese Almanak 20 April 2026
Adolf Hitler se naam is ná sy dood by meer as een bedrogskema in Amerika betrek. Albé Grobbelaar vertel van twee sulke onwettige geldmaakstreke waarin die Führer se naam gebruik is om goedgelowiges ’n rat voor oë te draai.
