Jan van Riebeeck het vroeg tydens sy bewind aan die Kaap reeds met die koringboere vasgesit. Albé Grobberlaar vertel van Van Riebeeck se stryd met die weerbarstige vroeë Vryburger-boere.