In die gees van Wêreldboekedag, val die kollig op ’n paar krywers wat aan 23 April gekoppel kan word. Dit sluit onder andere William Shakespeare, William Wordsworth en Wladimir Nabokof in.