Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak 23 Maart 2026

Historiese Almanak 23 Maart 2026

Kategorie: Op en Wakker2026-03-23

Albé Grobbelaar praat oor die 20-jarige Australiese soldaat, wat die heel laaste persoon was wat tydens die Tweede Wêreldoorlog die Victoriakruis vir Dapperheid ontvang het.