Albé Grobbelaar gesels oor ’n verskeidenheid onderwerpe. Dit sluit in twee bekende name in die musiekwêreld, en ’n interessante hoofstuk uit die geskiedenis van die vroeë Afrikaanse koerant, Die Patriot.