Albé Grobbelaar vertel ’n interessante staaltjie oor Koningin Beatrix van die Nederlande se korrespondesie met ’n kleurryke karakter in Suid-Afrika, oor ’n lemoenboom in Rustenburg, wat voor die stadsaal geplant is.