Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak 5 Mei 2026

Historiese Almanak 5 Mei 2026

Kategorie: Op en Wakker2026-05-05

Albé Grobbelaar slaan sy filosofie-boeke oop, en laat kollig val op die veelkantige Deense wysgeer, Soren Kierkegaard. Hy was by uitstek die filosoof wat sy filosofie gelééf het, prakties, elke dag.