13 Julie 2026: Albé Grobbelaar praat oor een van die vroeë Springbokhelde, die agtsteman André McDonald. Hy was lid van Bennie Osler se toerspan na Groot Brittanje in 1931 en 1932.