16 September 2026: Albé Grobbelaar bring hulde aan die tegniese baanbrekers uit die SAUK se vroeë geskiedens, met spesifieke fokus op die korporasie se heel eerste hoofingenieur, die Hollander, Bill Hilarius.