Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: Die telefoonboek

Historiese Almanak: Die telefoonboek

Kategorie: Op en Wakker2026-10-13

13 Oktober 2026: Albé Grobbelaar praat oor ’n boek wat eens in miljoene huise was, maar vandag feitlik vergete is. Jare gelede is miljoene der miljoene eksemplare daarvan gedruk en versprei, selfs meer as die Bybel.